webinar register page

Skitter-webinaar: Kom laat ons skryf!
Kom kry lekker praktiese raad hoe om skryfbeplanning met jou EAT-leerders in die VOO-fase te doen. Juffrou Marelize Swanepoel van "Hoe eet jy die Afrikaanse olifant?" https://www.swanies.co.za/ deel haar idees in twee praktiese webinare op 25 Junie en 2 Julie om 15:00. In die eerste webinaar wys sy jou hoe sy die beplanning doen en in die tweede sessie word daar terugvoering gegee oor jou eie beplanning.
Webinar is over, you cannot register now. If you have any questions, please contact Webinar host: ATKV Webinare.